DOEN NOU AANSOEK

Bittermin kan ‘n Sonopper wees, maar ons wil graag jou aansoek vorm kry. Oorweeg Sonop vir die beste jare ooit!

SLUIT NOU AAN

Sonop Aktiwiteite

Vir Sonop is Jool elke jaar 'n groot gebeurtenis.Ons is baie ingestel op liefdadigheid, en probeer help waar ons kan.

LEES MEER

wie is ons nuwe hk

Die HK vir 2016 is gekies. Leer meer oor hierdie groep manne wat ons Koshuis se rat laat draai.

LEES MEER

EEUFEESJAAR

LEES MEER

Sonop Gebeure

09
Aug
Universiteit Gesluit

Aliquam non sollicitudin nunc. Ut egestas lectus sed risus tempor, in...

22
Sep
Serenade Ousisie

Etiam tempus ac velit et viverra. Aliquam erat volutpat. Suspendisse elit...

Nuus

100 Jaar Fees Viering

Fusce imperdiet erat non lacinia ultrices. Maecenas nec...

Hk vir 2016 Aangekondig

Lam eleifend molestie commodo. Nullam ultricies, tellus...

Sonop Jaar Kamp

Etiam et scelerisque sem, quis luctus sapien. Nam quis...

Sonop Kiekies

Contact Us

Kontak Vorm

Meer oor ons

Hoe lyk Sonop

Sonop beslaan ses ou burgererwe in die boomryke Brooklynomgewing - skaars een kilometer vanaf die UP hoofkampus. Anders as die ander manskoshuise op die kampus, bestaan Sonop nie uit 'n groot gebou met gange en kamers nie, maar uit mansjoene (klein huisies) met vier kamers elk waar inwoners vanaf hulle tweede studiejaar woon. Tussen die mansjoene is groen grasperke en mooi tuine wat 'n regte huislike atmosfeer skep.

Die eerstejaars woon in die Stalle, die pastorie of die Bloutrein - elkeen met sy eie unieke karakter en atmosfeer.

Sonop is in streke verdeel. Die Weste, Ooste, Noorde en Sentraal het net soos die eerstejaars se woonplekke elkeen hulle eie styl en manier van dinge doen....

lees meer

Sonop Restaurasieprojek 2011-2016

INLEIDING

Die doel van hierdie dokument is om oud-Sonoppers en alle ander belanghebbendes in te lig oor die Sonop Restourasieprojek 2011 - 2016 wat 'n  gesamentlike onderneming is van die Sonopraad en die BOS Bestuur. Die doelwit van die projek is om die Sonopgeboue voor Sonop se honderdste verjaardag wat in 2016 plaasvind volkome te restoureer en te vernuwe.

lees meer
Subscribe to Sonop Koshuis RSS